Welkom Teken aan
Waentjie
Geen boeke
R0.00 Aflewering R0.00 Totaal
Teken uit
Kategorieë
Skrywers
Alle skrywers A. Marais Charles Frederick Stofberg Cornelis Jakob Langenhoven Eben van Renen François Verster Gerhardus Thompson Gerrit van Dijk Malinda Thompson Marinus Keet Petronel Quintin Ellis Verskeie
Inligting
Nuusbrief
Sorteer volgens --------------------- Prys: laagste eerste Prys: hoogste eerste Produk Naam: van A tot Z Produk Naam: van Z tot A In-voorraad eerste
Kies om te vergelyk
DIT IS DIE JAAR 2953 AD...
Dis die jaar 1923. Vroutjie en Kerneels sit onder ‘n ou peperboom en bekyk die sterrehemel en wonder of daar nie dalk lewe op Venus is nie.
In Afrika gee Tabi skool waar sy van muurkaarte gebruik maak. Die wêreld is tans 'n ander plek. 'n Gemuteerde virus is besig om die ganse mensdom uit te wis. Dog die mens het daarin geslaag om 'n ruimteskip na die naaste exso-planeet te stuur. 'n Modderstorting begrawe die skool en verseël dit vir ewig.
Vyftienhonderd myl bo die aarde het hy in sy baan gewentel - die Wagter wat oorlog op aarde moes verhoed...
Met hande wat bewe van opgewondenheid voer Pierre Sederberg die data aan die elektroniese berekenaar. Angstig wag hy een, twee, drie sekondes. Die groen liggie flits aan. Pierre druk die hefboom en die antwoord kom by die slot uit.
Iewers in die nabye toekoms is die mensdom op laaste bene en daar is net een uitweg: die deurgang na ‘n ander dimensie. Generaal Attilorus se elite verkenners verdwyn een na die ander in hulle strewe om hierdie missie te voltooi.
En vir byna ‘n eeu reeds, wag hierdie kolonie vlugtelinge, steentyd-primitief, maar slaggereed op ‘n massa-aanval van hul gedugte aartsvyand.
Topverkopers
TWWF - Thompson Woordeboek vir Wetenskapfiksie [Sagteband] R203.50
Marsnik III [Sagteband] R68.50
Wagter in die Ruimte [Sagteband] R81.50
Loeloeraai [eBoek - EPUB] R19.50
Arwantië 2953 [eBoek - EPUB] R87.00
» Alle topverkopers
Volg ons